Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/13/2016

#Woordfees Kosdemo: Herman Lensing

Herman is in 2009 op 22-jarige ouderdom aangestel as SARIE se jongste kosredakteur ooit.

Nog 'n voorskoot is ingedeel in tien hoofstukke volgens sy gunstelingbestanddele – dinge soos appels en pere, sampioene, hoender, lam en sjokolade. Nie een van sy resepte bevat meer as tien bestanddele nie.

Genre: Kosdemonstrasie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Die Khaya, Stellenbosch

Woordfees 2016

Kosdemo: Herman Lensing,
Roekeloos,
13 Februarie 2016. 2


No comments :

Post a Comment