Die maklikste manier om ’n suursous vir slaai te maak is om water te kook en dan ’n bietjie asyn of suurlemoensap by te voeg. As jy dit soetsuur wil maak voeg jy ook suiker by.
Die sous word dan verdik met maizena.
Jy kan die sous kleur om by jou slaai te pas.
(foto: Steven Depolo)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment