Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/21/2016

#Woordfees Kosdemo: Jan Braai – Die Demokratiese Republiek van Braai

Viva die Demokratiese Republiek van Braai!

Jan Braai se braaidemo beloof om ʼn groot gekuier af te gee.

Kom geniet die goeie geselskap en kry wenke by die braaimeester wat die land op sleeptou geneem het met sy vindingrykheid langs die vuur.

Genre: Kosdemonstrasie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: De Vette Mossel, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 12:00

Woordfees 2016

Kosdemo: Jan Braai – Die Demokratiese Republiek van Braai,
Roekeloos,
21 Februarie 2016. 2


No comments :

Post a Comment