Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/16/2016

Aftreksel van pluimvee-afval

’n Aftreksel van pluimvee-afval kan soos meeste ander vleisaftreksels gebruik word, maar is veral geskik vir wilde voëls. Gebruik dit ook as sous.

Pluimvee-afval
1 versnipperde wortel
1 versnipperde ui
Bouquet garni

Bedek met water en laat 40 minute lank prut.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment