Verwerk 150 g viseiers tot ’n puree in ’n voedselverwerker.
Meng die puree met 150 g saggemaakte botter.
Geur met sout en peper.
Gebruik die botter saam met vis.
Idee: Jy kan ook viseiers gebruik as garnering vir geregte waarby jy hierdie botter gebruik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment