Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/10/2016

Ekurhuleni Wyn & Whiskey Fees 2016

Aanhangers van goeie wyn en whiskey kan uitsien na drie dae van uitstekende spys en drank by die Ekurhuleni Wyn & Whiskey Fees by die D’oreale Grande Gardens by Emperors Palace van 1 tot 3 April.

Kaartjies vir die fees kos R120 en sluit ’n proeglas en wyngids in. Die VIP-kaartjies kos R350 en sluit wynglase, wyngids, peuselhappies, twee bottels wyn en ’n pet in.

No comments :

Post a comment