Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/11/2016

Comté

Comté is ’n kaas gemaak van ongepasteuriseerd koeimelk in die Franche-Comté streek in Frankryk.

Die kaas het ’n bruinerige skil en met ’n ivoorkleur van binne. Dit is ’n baie harde kaas met ’n sterk, soeterige smaak wat herinner aan gruyère.

Slegs melk van Montbéliarde of Franse Simmentaler koeie mag gebruik word vir die kaas.

Die beste kase kry ’n plakker met ’n groen klok op en word gewoonlik genoem “Comté extra”.

No comments :

Post a Comment