Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/28/2016

Morbier

Morbier is ’n sagte, ivoorkleurige, effens elastiese kaas wat maklik uitgeken word aan die dun swart lagie in die middel.

Voorheen is die kaas gemaak deur die kaas te begin met melk van die aand en dit later aan te vul met melk van die oggend. As is oor die aand se kaas gestrooi om dit te beskerm. Dit het die swart laag gemaak. Vandag word een tipe melk gebruik en die lagie word gemaak met groentekleursel.

Die kaas is vernoem na die dorpie van oorsprong in Frankryk.

Morbier het ’n sterk geur en is ryk en romerig met ’n effens bitter nasmaak.

No comments :

Post a Comment