Roomkaas dien as ’n basis vir ’n smeer of doopsous.
Meng 125 g roomkaas met enige van die volgende, of dink jou eie kombinasies uit:
30 mℓ gekapte grasuie
30 mℓ ansjovissmeer
125 mℓ fyngekapte gaar mossels
125 mℓ gekapte ham
15 mℓ fyngekapte ui
Bedien dit op kraakbeskuitjies of gesoteerde roosterbroodrepies as ’n smeer.
Sulke peuselhappies kan garneer word met gekapte amandels, pekanneute, soetrissie of pietersielie.
(foto Matt Wan)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
3/26/2016
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment