Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/30/2016

Paas-omelet

Soos 42 Paasmaandae vantevore het duisende mense Maandag saamgekom in die dorpie Bessieres in Frankryk om te kyk hoe ’n reuse-omelet gemaak word.

Sjefs het 15 000 eiers gebruik vir vanjaar se omelet.

Die onderstaande video is van 2014 se omelet.

No comments :

Post a Comment