Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/02/2016

The Cheers Beer Festival 2016

Vir een dag, 11 Junie 2016, gaan Emperors Palace gis tydens The Cheers Beers Festival.

Feesgangers gaan verskeie mikrobrouerye se bier kan proe. Vir die gourmand is daar genoeg om aan te peusel en te paar met die bier en genoeg vermaak om jou lekker te laat ontspan. Die rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland sal op ’n groot skerm in die tuin vertoon word.

Kaartjies kos R100 per persoon en sluit ’n bierglas in. Die fees begin om 13h00 en eindig 21h00.

No comments :

Post a Comment