Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/01/2016

Family, Food & Fragrance Festival 2016

Die Family, Food & Fragrance Festival val nie sonder rede saam met Moedersdag op 7 en 8 Mei 2016 nie.

Bekendes in die koskringe gaan vir die peuselhappies sorg om saam te gaan met die aanbod van wyn en bier. Wat die fees uniek maak is die verskeidenheid parfuum wat jy kan toets en selfs maak.

Die fees vind plaas by die D’oreale Grande Gardens by Emperors Palace. Kaartjies kos R80 vir volwassenes en R20 vir kinders.

No comments :

Post a Comment