Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


7/28/2016

Tamatie-en-knoffelpastasous / Tomato and Garlic Pasta Sauce

Blansjeer 2 kg tamaties, skil dit en sny dit in kwarte.
Plaas die kwarte in ’n oondroosterpan en sprinkel 4 gekapte knoffelhuisies, 8 takkies tiemie en 45 mℓ olyfolie oor. Geur dit met sout en gemaalde peper en bak teen 160°C vir 40 minute.

Meng die warm sous met vars basilieblare en bedien oor jou gunsteling pasta.



(foto: Annalisa Antonini)

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment