Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/16/2016

Corli se kombuis

Die Koekedoor-wenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke:

Lank, lank gelede
Binne ’n uur
So ’n bietjie Frankryk
Kook saam met vriende
Suid-Afrikaans
Of maak dit jou eie ...
Klein en fyn
Koek-en-tert-liefdes
Meesterstukke
Lekker vir oulaas

Heerlike resepte wat deeglik beproef is en geskik is vir beginners, en vir die ervare kokke is daar ook ’n paar uitdagings.

Corli se kombuis verskyn op 7 September 2016.


Corli se kombuis -- Human & Rousseau, 7 September 2016; 192 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798172363

Corli se kombuis,
Bettie Blom,
16 Augustus 2016.

2.5

No comments :

Post a Comment