125 mℓ Redro-vissmeer
Geel van 2 hardgekookte eiers
Sout en peper
Uiesap en asyn
Plaas in ’n voedselverwerker en verwerk tot botter. Gebruik die geurmiddels na smaak.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a comment