Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/24/2016

Venesiaanse eiers

3 eiers, effens geklits
20 mℓ botter
250 mℓ tamatiesap
250 mℓ gerasperde kaas
Sout en peper

Smelt die botter in ’n oondkastrol, voeg die gerasperde kaas by en roer tot dit gesmelt is.
Gooi die tamatiesap by, en wanneer dit begin verdik, voeg die eiers by.
Geur met sout en peper en sit voor op warm, bros kraakbeskuitjies.

No comments :

Post a Comment