Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/08/2016

Toskaanse spaghetti

Meng gekookte spaghetti met fyngekapte hoenderlewers, fyngekapte rooi soetrissie en lepe tamatiepasta en baie gerasperde parmesaan.

Bedien saam met ’n goeie Italiaanse tamatiesous.

resep: Pearl Adam

Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a Comment