Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/04/2016

Ryk karamel sous

400 mℓ vla
45 mℓ strooisuiker
45 mℓ water

Maak die vla aan volgens hierdie vla resep.
Verhit die strooisuiker in ’n souspan terwyl jy aanhoudend roer. Roer tot dit gesmelt het en ’n bruin kleur ontwikkel.
Gooi die water by en roer tot dit glad is.
Meng hierdie sous met die vla.

Gebruik die sous vir nagereg.

No comments :

Post a Comment