Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/21/2016

Gesmelte botter / Beurre fondu

Smelt botter geleidelik oor lae hitte in ’n swaarboompan.
Vir geur gebruik jy ’n skeut suurlemoensap en witpeper.

Dit is ’n ideale sousie vir geposjeerde vis of gestoomde groente.

No comments :

Post a Comment