Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/22/2016

Koudgebroude koffie / Cold Brew Coffee

Een van die gewilde 2016 giere is koudgebroude koffie.

Plaas 500 mℓ mediumgeroosterde koffiebone en 750 mℓ koue water in ’n glasbak of -fles. Laat dit vir 24 uur staan teen kamertemperatuur.
Giet dit dan deur ’n koffiefilter en verkoel dit.

Bedien dit met ysblokkies en/of koue melk.



(foto: Abi Porter)

No comments :

Post a Comment