Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/05/2016

Tannie Poppie kook weer

Dié gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek.

In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Hierdie is staatmakerresepte wat jy keer op keer sal gebruik, ideaal vir beginners in die kombuis sowel as ervare kokke.

Tannie Poppie kook weer verskyn 10 Oktober 2016.


Kuierkos -- Human & Rousseau, 10 Oktoner 2016; 224 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798171380

Tannie Poppie kook weer,
Bettie Blom,
5 Oktober 2016.

2


No comments :

Post a Comment