Human & Rousseau nooi jou graag na die bekendstelling van Errieda du Toit se jongste resepteboek, Tuistafel.
Die geleentheid vind plaas op Vrydag, 18 November by Nerf-af Waterbankie in Bellville, en begin om 10:30.
Tuistafel trek jou in met kosmaak se klein en groot plesiere – of dit ’n eenvoudige onthoukos-gereg of ’n feesmaal saam met kleurryke kosvriende is.
Moenie die geleentheid misloop nie!
Besonderhede
Datum: Vrydag, 18 November 2016
Tyd: 10:30
Plek: Nerf-af Waterbankie
Durbanweg 168, Bellville
RSVP: serina@nerf-af.co.za, 084 946 6326
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

11/16/2016
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a comment