Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/11/2017

Mieliekoekies

Maak 250 mℓ gaar mielies fyn in ’n voedselverwerker, of daardeur deur ’n sif te vryf.

Meng die mielies met ’n eier, ’n knypie sout, 15 mℓ meel, 15 mℓ room en ’n skeut uiesap.
Maak klein plat koekies hiervan en braai dit in olie.
Jy kan bietjie suiker byvoeg daarom soet te maak. As jy nog kameel ook byvoeg kan jy dit bedien soos pampoenkoekies.

No comments :

Post a Comment