Jy kan omtrent enige soort smeerkaas gebruik vir die resep.
125 mℓ smeerkaas
125 mℓ saggemaakte botter
Worcester-sous
Sout en peper
Meng die kaas en botter saam.
Geur met die Worcester-sous en sout en peper na smaak.
Hou in die yskas tot jy dit gaan gebruik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment