King Price en Kyknet het kragte gesmee met Hilltop Live om ’n prettige, familie karnival, gevul met unieke musiek en vermaak, op die planke te bring.
1 April mag dalk Gekkedag wees, maar die Lekkerland Carnival is verseker geen grappie nie.
Daar word ‘n wye verskeidenheid musiekvertonings by geselekteerde restaurante en lokale op die Vrydag en Saterdag aangebied. Die Lekkerland Carnival sal egter op Saterdag, 1 April, volstoom by die plaaslike park, die Dullstroom Village Green, plaasvind.
lees meer oor die Lekkerland Carnival >>
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment