Tuisgemaakte sop en brood is een van die beste maniere om liggaam en siel te voed gedurende die koue wintermaande.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is, of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.
Die resepte sluit treffers in soos:
• Hoender-en-noedelsop
• Romerige blomkool-en-aartappelsop met spek
• Oom-en-tantesop
• Kruiebrood in ’n blikkie
• Olyf-en-spekbroodwiele
50 Sop- en Broodgeregte -- Lapa, April 2017; 64 p. ; sagteband. -- ISBN 9780799382785
50 Sop- en Broodgeregte,
Bettie Blom,
28 Julie 2017.

No comments :
Post a Comment