Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/20/2017

Noedels met parmesaan / Nudeln mit Parmesan

Kook breë noedels volgens die verpakking se aanwysings.

Plaas die helfte van die noedels in ’n oondbak en plaas skywe botter bo-op.
Strooi gerasperde parmesaan oor.
Plaas die res van die noedels bo-op en weer botter en parmesaan.

Plaas ’n paar minute lank in die oond net voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment