Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/25/2017

Thon poulette

Hierdie is ’n doopsous vir roosterbrood. Jy kan dit gebruik soos vir ’n fondue.

Berei ’n witsous.
Sny ’n groen soetrissie in repe en gooi dit by die sous.
Roer hierby ’n blikkie versnipperde tuna wat jy dreineer het.
Garneer met sout en varsgemaalde swartpeper.
Bedien dit saam met stukke gebotterde roosterbrood en ’n lekker witwyn.

Jy kan ook ’n hand vol gerasperde kaas bygooi indien jy dit so verkies.

No comments :

Post a Comment