Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/26/2017

Soubise

Soubise word normaalweg bedien saam met eiers of seekos.

2 uie, gesnipper
15 g botter
80 g rys
140 mℓ aftreksel
Sout
Peper
1 eiergeel
1 eetlepel room

Braai die uie stadig in die botter tot sag, maar nie bruin nie.
Voeg die aftreksel en rys by eb geur met sout en peper.
Bring tot kookpunt, plaas die deksel op en prut 30 minute lank.
Die rys moet so sag kook dat die korrels oopbars.
Verwerk dan tot ’n puree in ’n voedselverwerker.
Roer die eiergeel en room by.


No comments :

Post a Comment