Verwyder enige verlepte blare en sny dan die kool in kwarte.
Kook dit vir 12 minute in soutwater, dreineer, laat dit afkoel en maak dit dan so droog as moontlik.
Sny enige harde dele uit en dan sny jy die kwarte in fyn repies.
Geur dit met sout en peper en drup Franse slaaisous oor.
Sny grasuie fyn en meng dit met die kool – jy kan ook vars, gekapte kruie van jou keuse gebruik.
Bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/01/2017
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment