Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/17/2017

Lente tamatiesous

Olie
2 knoffelhuisies, gekap
Blikkie gekapte tamaties
50 g tamatiepasta
’n pakkie droë gis
5 mℓ droë oreganum

Verhit die olie en braai die knoffel daarin vir 1 minuut.
Gooi die res van die bestanddele by en roer prut tot die sous begin romerig lyk. Jy moet gereeld roer.

Die sous is geskik as ’n plaasvervanger vir vegans vir ’n tamatiesous met kaas.

Gebruik dit oor pasta of maak ’n bonegereg daarvan maak deur jou gunsteling bone by te gooi aan die einde van die kookproses.

Jy kan die sous verder afrond met vars, fyngekapte koljander.

No comments :

Post a Comment