Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/18/2017

Curry

Hierdie boek gaan oor kerrie regoor Suid-Afrika.

Dit sluit resepte in van mense dwarsoor die land, van Mombela tot Koekenaap, en van alle inkomste groepe.

Daar is kerrie - en dhal resepte gemaak met afval, seekos, lams- en beesvleis en selfs boerbok. Daar is van hittige, mondbrand kerries tot dié met ’n subtiele geur.

Curry / Ishay Govender-Ypma -- Human & Rousseau, 5 Julie 2017; 320 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798172370



30,
Bettie Blom,
18 November 2017.

2

No comments :

Post a Comment