Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/23/2017

Noedels met parmesaan / Nudeln mit parmesan

Kook breë lintnoedels in sout kookwater tot sag.
Dreineer die noedels en skep die helfte van die noedels in ’n oondbak.
Drup botter oor en strooi gerasperde parmesaan oor.
Skep die ander helfte van die noedels oor en drup nog botter oor en strooi nog parmesaan oor.
Plaas die noedels vinnig in die oond voor jy dit bedien met skaafsels parmesaan.


No comments :

Post a Comment