Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


1/09/2018

Ertjiebotter

½ koppie botter
½ koppie gekookte ertjies
Sout en peper na smaak
’n klein bietjie verouderde cheddar

Verwerk alles saam tot glad in ’n voedselverwerker.

No comments :

Post a comment