Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


1/10/2018

Bierproe by Stellenbrau-brouery

Kom geniet die storie agter boetiekbier.

Die stigter en hoofbrouer van Stellenbrau lewer insae oor dié nuwe kategorie in die Suid-Afrikaanse biermark. ’n Bekende legende sal ook deel van die storielyn wees.

Die aanbieding sluit ’n brouery-toer, bier en kos-‘bytery’ in.

Proe die uitsonderlike smake wat bier in geregte uitbring.

Dis nie al nie: Elke feesganger kry ’n gratis bier – gewaarborg!

10 Maart 11:00
60 min
Stellenbrau-brouery, Stellenbosch - as deel van die 2018 Woordfees
R175 | R195 by die deur

No comments :

Post a comment