Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.


Bees | Braai | Brood | Bier | Drankies | Eend | Eier | Fisant | Gans | Groente | Haas | Hoender | Inlê | Kaas | Kalf | Kalkoen | Koek | Koekies | Konyn | Krokodil | Lam | Nagereg | Pasta | Patrys | Rys | Seekos | Skaap | Slaai | Sop | Souse | Tarentaal | Vark | Vegetaries | Vis | Vleis | Vrug | Volstruis | Wild

Ontbyt | Peuselhappie | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Bykos | Slaai | Nagereg | Drankies | Wyn

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

Suid-Afrikaans | Amerikaans | Argentyns | Brasiliaans | Chinees | Duits | Egipties | Engels | Frans | Grieks | Hongaars | Indies | Indonesies | Israelies | Italiaans | Japanees | Joods | Kameroens | Kanadees | Karibies | Kongolees | Koreaans | Kreools | Kubaans | Libanees | Libies | Maleisies | Maltese | Marokkaans | Mexikaans | Mosambieks | Nederlands | Nigeries | Noorweegs | Oostenryks | Persies | Peruaans | Pools | Portugees | Russies | Skots | Spaans | Sweeds | Switsers | Thai | Turks | Viëtnamees | Vlaams | Wallies
| Wes-Indies


1/11/2018

Nagemaakte wildsvleis

Sny skaapvleis fyn en braai dit saam met fyngekapte ui tot bruin.

Voeg by ’n paar naeltjies en ’n skeut koljander, gemmer, peper, sout en suiker. Gooi ook ’n paar stukkies spek by en ’n paar skyfies suurlemoen. Gooi ook by 2 koppies vleisaftreksel en 2 koppies rooiwyn. Prut alles saam oor lae hitte tot en tot dit afgekook het na wense.

Garneer met gekapte stingeluie.

No comments :

Post a Comment