Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/24/2018

Groen-en-wit doopsous

Meng:
1 klein kartonnetjie dikmelk
Fyngerasperde cheddar, na smaak
15 mℓ wasabi
3 fyngekapte salotte
Sout en peper na smaak

Die finale kleur wissel na gelang van die tipe wasabi wat jy gebruik.

No comments :

Post a Comment