Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/29/2018

Gramadoela-kos

Gramadoela-kos is saamgestel om in die bos te kook wanneer jy ’n ietsie meer as net boerewors en pap elke aand wil voorberei.

Die resepte is vars, innoverend en bowenal, maklik! Al die resepte is getoets en kan oor ’n oop vuur of ’n kampstofi e berei word, maar dit is so smaaklik dat jy dié boek selfs in jou kombuis of vir jou braai by die huis kan gebruik.

As jy daarvan hou om in die buitelug te kook, hetsy onder die sterre by ’n kampterrein in die gramadoelas of buite in jou agterplaas te braai, is hierdie boek net vir jou.

Inhoud: Ontbyt; Sop; Vis en Seekos; Hoender; Vleis; Jaff els (Sout en Soet); Pasta; Vegetariese geregte; Groente; Slaaie; Bykosse; Brood en Gebak; Laekoolhidraatgeregte; Nageregte; Indeks

Also available in English as Bush Cooking.



Gramadoela-kos / Rita Van Dyk -- Penguin Random House South Africa, Julie 2018; sagteband. -- ISBN 9781432308605

Gramadoela-kos,
Bettie Blom,
29 Oktober 2018.


2.5

No comments :

Post a Comment