Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/15/2019

Marie Rose sous / Crème Marie Rose

’n Sous om saam met vars skulpvis te bedien.

Meng mayonnaise en geklopte room in gelyke dele. Geur dan die sous met ’n byt, byvoorbeeld ’n paar druppels Tabasco, of gewoon ’n paar druppels tamatiesous om dit rooskleurig te maak.

No comments :

Post a Comment