Die Kaap is sinoniem met kerrie en koesisters – soos Fatima en Gadija in hul resepteboek opdis. Aletta Lintvelt se Seisoenkos gaan oor daardie vars bestanddele wat jy in elke seisoen mee kan kook. Kom luister en lek jou lippe af vir hierdie heerlike kosstories.
Met: Fatima, Gadija Sydow en Aletta Lintvelt | Gespreksleier: Anel Potgieter | Taal: Afrikaans
Venue: Artscape-kykNET & Kie-iSibaya
SATERDAG 27 April 2019 | 12:00 – 13:00
Prys: GRATIS
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment