Die tweede maandelikse gesellige wynproe-aand, aangebied deur die wynplase van die Wellington-wynroete, vind op Woensdag 24 April by die Breytenbach-sentrum plaas. Dit duur van 16:00 tot 20:00 en pizza’s kan gekoop word. ’n Musikant op die buiteverhoog sorg verder vir ’n heerlike kuieratmosfeer. Kaartjies vir ’n glas en wynproeë kos R50 per persoon.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment