Haal die vleis uit gaar kreefsterte.
Maak dit fyn.
Vir elke 500 g kreef voeg jy by:
½ teelepel peper
½ teelepel rooipeper
½ teelepel knoffelpoeier
4 eetlepels botter
3 eetlepels aftreksel
Sout na smaak
Meng goed en bak in ’n 180°C oond tot dit bruin is.
Dit word koud geëet.
(foto Jack Amick)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment