Die beste kreef om te koop is die wat nog leef. As die kreef reeds dood is, moet jy seker maak die dop is nog ferm en die kreef ruik nog na see.
Hou die lewendige kreef in 'n bak in die yskas en bedek die kreef met nat kombuispapier. Moet dit nie langer as 'n dag so hou nie. Vars kreef moet liefs dieselfde dag geëet word.
Kook 'n heel kreef in water met sout en 'n handvol dille. Laat die kreef afkoel in die water.
Braai kreef
Harders en kreef
Indien die kreef gaar is, kan dit tot 2 dae in die yskas gehou word.
(foto Jack Amick)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment