Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/04/2020

Gevulde pruimedante in port geweek

Kook die ontpitte pruimedante vir 15 minute.
Gooi die water af, bedek met port en laat lê oornag.

Dreineer die pruimedante die volgende dag.
Meng maaskaas met fyngekapte sprietuie. Vul die pruimedante met die maaskaas.
Bedien.

Resep: Quintus van Rensburg

No comments :

Post a Comment