Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/13/2020

I voltooi

Die I-afdeling van ons A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot I is voorlopig voltooi.

I begin met ’n Ierse bredie, ’n bredie berei met skaapvleis, aartappel, uie en ander groente. Dit eindig met ’n Italiaanse sous. Jou definisie van ’n Italiaanse sous sal afhang van waar jy jouself bevind. Vir die Franse is dit ’n Duxelles-sous waarby jy ham gevoeg het. Vir baie ander is dit ’n ’n Espagnole-sous met ’n visbasis en met botter, pietersielie, kerwel, dragon, sampioene en witwyn.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. J sal binnekort voltooi wees.

No comments :

Post a Comment