Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/28/2020

Van kaaleiers tot kwepers

Die K-afdeling van ons A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot K is voorlopig voltooi.

K begin met ’n kaaleier. ’n Kaaleier is ’n geposjeerde eier, ook genoem stoomeier of kalfsoog. Dit K-afdeling eindig met ’n kweper. ’n Kweper, vir die wat nie weet nie, is ’n vrug met harde vleis en en ’n suur smaak. Dit is veral gewild vir die kook van konfyt.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. L sal binnekort voltooi wees.

No comments :

Post a Comment