Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/14/2020

La Havre boudin blanc, nie van Lyon nie

Die L-afdeling van ons A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot L is voorlopig voltooi.

L begin met la havre boudin blanc, Franse wors sonder enige vleis, gemaak van varkvet, melk, eiers, brood en meel. Dit L-afdeling eindig met ’n Lyonnaise-sous, ’n witwyn- en uiesous. Die beskrywing Lyonnaise [lie-ohn-nêz] word gewoonlik gebruik vir iets afkomstig van Lyon, ’n Franse stad.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. M sal binnekort voltooi wees.

No comments :

Post a Comment