500 g biefstuk, in klein stukkies gesny
250 g strepiespek, in klein stukkies gesny
Sout en peper
’n knypie neutmuskaat
Geur die vleis met die neutmuskaat en peper.
Stoom vir ten minste 3 uur in ’n dubbele kastrol sonder water of kook dit sag in ’n drukkoker.
Laat afkoel en maal dan fyn.
Geur met sout na smaak.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment