Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/21/2021

Soutbeesvleis-smeersel / Salted Beef Spread / Corned Beef Spread

500 g gemaalde soutbeesvleis
Mosterd
Mayonnaise
Fyngekapte agurkies
Peper

Voeg mosterd na smaak by die vleis. Meng dan met net genoeg mayonnaise om ’n smeersel te maak.
Geur met die agurkies en peper.

No comments :

Post a Comment