Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/27/2022

Linguine met avokado-pesto / Linguine with avocado pesto

2 avokado’s, ontpit en afgeskil
¼ koppie pampoensade
Sout en gemaalde swartpeper
Hand vol basiliekruid
2 eetlepels olyfolie
Fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
2 eetlepels suurlemoensap
2 knoffelhuisies, skoongemaak
1 rissie, ontpit en gekap
1 pakkie linguine (500 g) gaargemaak volgens aanwysings

Pols die avokado, sade, sout en peper, basilie, olyfolie, die suurlemoen, knoffel en rissie saam.

Meng met die pasta en bedien.

No comments :

Post a Comment